Om te gee is beter as om te ontvang

 Vergunning van http://postcardsandpaperchains.blogspot.com

Wanneer soek ek brei projekte op die internet – ek het die webwerf ‘Knit-a-square’ gevind. Dit is a klein liefdadigheid wat ‘n familie begin het. Die vrouens (of mens!) maak ‘ouma vierkante’ (granny squares) en stuur die einde produk te SA waar ‘oumas’ brei/hekel die stukke saam.

Dit is ‘n baie wonderlike idee, en ek voel altyd goed wanneer ek iets vir ‘n ander persoon doen. Ek dink my volgende projek sal ‘n ouma vierkant wees!

Tjek uit die webwerf at http://www.knit-a-square.com/

Lewer kommentaar