Om te gee is beter as om te ontvang

 Vergunning van http://postcardsandpaperchains.blogspot.com

Wanneer soek ek brei projekte op die internet – ek het die webwerf ‘Knit-a-square’ gevind. Dit is a klein liefdadigheid wat ‘n familie begin het. Die vrouens (of mens!) maak ‘ouma vierkante’ (granny squares) en stuur die einde produk te SA waar ‘oumas’ brei/hekel die stukke saam.

Dit is ‘n baie wonderlike idee, en ek voel altyd goed wanneer ek iets vir ‘n ander persoon doen. Ek dink my volgende projek sal ‘n ouma vierkant wees!

Tjek uit die webwerf at http://www.knit-a-square.com/

Winter Warmers

image

As die koue in kom, kom die naalde en wol uit… En vola… Winter Warmers!

Hulle is eintlik vir Dr Fiks, maar hul is so knus…. Ek kan nie help om hulle te dra nie.

Dit is tyd om vir my ‘n paar sokkies vir my te maak.

Jy kan van hier die patroon verniet kry.

UPDATED 05 June 2015: It seems people struggle to see my link above to this great pattern. So here it is: http://seamenschurch.org/sites/default/files/sci-nolas-slippers.pdf

To be honest I am shocked at how many people comment on this site now it is so old. I am glad I managed to pick such a good pattern to work with. These socks lasted us a few years before they wore through, and that was only because we had rough slate flooring.

If you can put little leather soles on the heel and ball of the foot I think these will last a really long time.